عدسة مكبرة
بحث محمل

Bettie Naudé 
Saartjie Omnibus 7 

الدعم
Adobe DRM
غلاف Bettie Naudé: Saartjie Omnibus 7 (ePUB)
In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oë, se avonture voortgesit. In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Saartjie-stories bevat, ontmoet Saartjie vir Clara, ‘n dogtertjie met polio, en sy kruip sommer gou in Saartjie-hulle se harte. Daar kom ook ‘n wêreldberoemde sirkus na Linnekom en sorg vir groot opwinding. Saartjie dink ook dat sy haar droomman ontmoet het wanneer ‘n beroemde rugbyspeler kom kuier.
€8.49
طرق الدفع

عن المؤلف

Bettie Naudé (die skrywersnaam van Topsy Smith) se karakter Saartjie is al jare lank gewild onder jong Afrikaanse lesers. Smith is een van die suksesvolste jeugboekskrywers in Afrikaans. Sy Trompie- en Saartjie-reekse het ‘n belangrike bydrae tot die Afrikaanse letterkunde gelewer en dit het jongmense baie jare lank lus en lief vir lees gemaak.
لغة الأفريكانية ● شكل EPUB ● صفحات 380 ● ISBN 9780798178532 ● حجم الملف 0.5 MB ● عمر 17-12 سنوات ● الناشر Human & Rousseau ● نشرت 2018 ● الإصدار 1 ● للتحميل 24 الشهور ● دقة EUR ● هوية شخصية 6685025 ● حماية النسخ Adobe DRM
يتطلب قارئ الكتاب الاليكتروني قادرة DRM

المزيد من الكتب الإلكترونية من نفس المؤلف (المؤلفين) / محرر

55٬420 كتب إلكترونية في هذه الفئة