عدسة مكبرة
بحث محمل

Christine Barkhuizen-le Roux 
Getuie 

الدعم
Die selfmoord van haar kleintydse vriendin, Mignon, laat Maggie Mc Kairn met meer vrae as antwoorde. In ’n brief vra Mignon vir Maggie om ’n familielid in die tronk te gaan opsoek. Bea Mostert, ’n eks-Getuie soos Mignon, is tot dertig jaar tronkstraf gevonnis vir ’n onvergeeflike daad. Wat het hierdie twee vroue tot sulke uiterstes gedwing – en speel die streng godsdienstige agtergrond waaruit hulle kom ’n rol in hulle lewensverloop? Maggie se soeke na antwoorde word deel van haar eie pad na aanvaarding van haar man se dood en begrip vir haar Ierse pa se hardvogtigheid.
€12.99
طرق الدفع

عن المؤلف

Christine Barkhuizen-le Roux is in 1959 in Vryburg gebore. Sy behaal in 2005 ’n Meestersgraad in Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit van die Wes-Kaap. Sy is digter en kortverhaalskrywer en drie van haar boeke het by H&R verskyn: Padmaker (2010), Wat die oog gesien het (2011) en Getuie (2012). Drieklawerblaar is haar derde roman.
لغة الأفريكانية ● شكل EPUB ● صفحات 384 ● ISBN 9780798158534 ● حجم الملف 1.5 MB ● الناشر Human & Rousseau ● نشرت 2016 ● الإصدار 2 ● للتحميل 24 الشهور ● دقة EUR ● هوية شخصية 4743099 ● حماية النسخ Adobe DRM
يتطلب قارئ الكتاب الاليكتروني قادرة DRM

المزيد من الكتب الإلكترونية من نفس المؤلف (المؤلفين) / محرر

697٬340 كتب إلكترونية في هذه الفئة