عدسة مكبرة
بحث محمل

Deon Meyer 
Leo 

الدعم
’n Student se dood in die berg by Stellenbosch lyk verdag. ’n Oud-recce vermoor as ’n boodskap. ’n Mooi veldgids, gewerf as ’n heuningwip vir die grootste dollar-rooftog in die land se geskiedenis. En staatskapers wat elkeen van die ondersoeke saboteer. Jy’t ’n koel kop nodig om dit alles te ontrafel, om die enorme druk te kan hanteer. Jy moet kalm en gefokus en nugter wees. Maar Bennie Griessel se kop is nie koel nie. Want op 12 Junie moet hy trou. Dis ’n resep vir ’n ramp.
€15.99
طرق الدفع

عن المؤلف

Internasionaal bekende skrywer Deon Meyer woon op Stellenbosch. Sy publikasies sluit in dertien misdaadromans (onder meer Spoor, 2010,  7 Dae, 2011,  Kobra, 2013,  Ikarus, 2015,  Koors, 2016,  Prooi, 2018, en Donkerdrif, 2020). Orion, Proteus en Infanta is met die ATKV-prosaprys bekroon en Prooi met die ATKV-prys vir Spanningsfiksie.
لغة الأفريكانية ● شكل EPUB ● صفحات 496 ● ISBN 9780798183390 ● حجم الملف 0.5 MB ● الناشر Queillerie ● نشرت 2023 ● الإصدار 1 ● للتحميل 24 الشهور ● دقة EUR ● هوية شخصية 9207799 ● حماية النسخ Adobe DRM
يتطلب قارئ الكتاب الاليكتروني قادرة DRM

المزيد من الكتب الإلكترونية من نفس المؤلف (المؤلفين) / محرر

699٬380 كتب إلكترونية في هذه الفئة