عدسة مكبرة
بحث محمل

Francois Keyser 
Die Kielieboom 

الدعم
Daar is baie wonders rondom ons, ons moet dit net raak sien…

Familie koop ʼn nuwe huis en hul gestremde dogter, Katryn hoor snags geluide vanuit die rigting van die boom. Sy gaan stel ondersoek in een nag en is verstom oor wat sy daar aantref. Sy ontmoet  ʼn paar eienaardige vriende en sommer gou-gou hou sy partytjies in die nag saam met hulle. Selfs toe daar iets vreesliks met  ʼn maat gebeur, hou die gelag en vrolikheid nie op nie en so gebeur daar ook  ʼn wonderwerk wat Katryn in staat stel om te kan loop. 

“Die Kielieboom” is geinspireer deur ʼn boom in ʼn park waar ons dogters altyd gaan speel het.

Die storie is in rym-vorm geskryf en inspireer ons om op die uitkyk te wees vir die wonders van die lewe; in ons kinderjare en des te meer ook in ons grootmens lewe.

Dit demonstreer ook vir ons hoeveel krag daar in blydskap is, soveel so dat  ʼn jong, gestremde dogter  ʼn wonderwerk beleef en kan loop vir die eerste keer in haar lewe.

€2.85
طرق الدفع
لغة الأفريكانية ● شكل EPUB ● ISBN 9781071515679 ● مترجم Izelle Pretorius ● الناشر Babelcube Inc. ● نشرت 2020 ● للتحميل 3 مرات ● دقة EUR ● هوية شخصية 8173433 ● حماية النسخ Adobe DRM
يتطلب قارئ الكتاب الاليكتروني قادرة DRM

المزيد من الكتب الإلكترونية من نفس المؤلف (المؤلفين) / محرر

90٬847 كتب إلكترونية في هذه الفئة