عدسة مكبرة
بحث محمل

Helene De Kock 
Seisoen van die skimmelson 

الدعم
Seisoen van die skimmelson is ’n verhaal wat sy draaie gooi in die Vrystaatse Hoogland en in Beiere waarheen Madel Vermeer gaan om sang te studeer. Maar sy laat haar jeugliefde, die aantreklike dokter Wiam du Preez, agter. Tydelik, so glo sy. Sy ontmoet Jan-Karel Joubert van Oudewijn wat in Geisenheim studeer en ontdek dat ’n mens se keuses in die lewe jou oor ’n afgrond kan stoot.
€4.99
طرق الدفع

عن المؤلف

Helene de Kock is ’n bekende en gewilde skrywer van veral liefdesromans. Sy woon in Pretoria. Haar roman, Abel se dogters, het binne enkele maande uitverkoop en moes herdruk word. Sy het ook sedertdien twee langer romans gepubliseer: Dieper water en Somersneeu. Daar het reeds verskeie omnibusse van haar romans verskyn, o.m.: Die Riemland Tweeluik, Die Wynland Omnibus en die Helene de Kock Omnibusse 1, 2, 3 en 4.
لغة الأفريكانية ● شكل EPUB ● صفحات 128 ● ISBN 9780798168687 ● حجم الملف 1.5 MB ● الناشر Human & Rousseau ● نشرت 2014 ● الإصدار 1 ● للتحميل 24 الشهور ● دقة EUR ● هوية شخصية 4762788 ● حماية النسخ Adobe DRM
يتطلب قارئ الكتاب الاليكتروني قادرة DRM

المزيد من الكتب الإلكترونية من نفس المؤلف (المؤلفين) / محرر

257٬183 كتب إلكترونية في هذه الفئة

لا نتائج