عدسة مكبرة
بحث محمل

Leë blikkies vol liefde en ander verhale 
’n Eerste Addisionele Taal Kortverhaalbundel vir die Senior Fase

الدعم
‘n Splinternuwe bundel met kortverhale vir leerders in Gr 7-9! Onder andere is daar werk van Jeremy Veary, Jan van Tonder, Carina Stander, Diana Ferrus, EKM Dido, Derick van der Walt, Elrien Scheepers en Allison Matroos opgeneem. Die aanslag is perfek vir klasgebruik met woordelyste, ‘n kort opsomming van elke verhaal en biografie van die skrywer, asook vrae en aktiwiteite na afloop van die lees. ‘n Memorandum sal na publikasie by nb.co.za afgelaai kan word. 
€9.99
طرق الدفع

عن المؤلف

Marita van Aswegen bly op ’n plaas naby Bloemfontein. Sy was eers ’n maatskaplike werker. Baie van haar boeke is vertaal in Engels en Suid-Sotho. Sy skryf ook gedigte en kortverhale.
لغة الأفريكانية ● شكل EPUB ● صفحات 176 ● ISBN 9781776073160 ● حجم الملف 1.0 MB ● الناشر Tafelberg ● نشرت 2023 ● الإصدار 1 ● للتحميل 24 الشهور ● دقة EUR ● هوية شخصية 9103337 ● حماية النسخ Adobe DRM
يتطلب قارئ الكتاب الاليكتروني قادرة DRM

26٬205 كتب إلكترونية في هذه الفئة