Kiara weet feëverhale bestaan nie. Dít het sy aan vadersknie geleer. Daarom vermy sy mans soos Liam, die huislike tipe wat “vir altyd” beloof. Haar hart stem egter nie saam nie, want Liam maak vreemde verlangens in haar wakker. Is hy die een waarna sy onbewustelik soek?
لغة الأفريكانية ● شكل EPUB ● صفحات 117 ● ISBN 9780799385649 ● الناشر LAPA Uitgewers ● نشرت 2017 ● للتحميل 3 مرات ● دقة EUR ● هوية شخصية 5286573 ● حماية النسخ Adobe DRM
يتطلب قارئ الكتاب الاليكتروني قادرة DRM