عدسة مكبرة
بحث محمل

Marile Cloete 
Liefde Onbeperk 

الدعم
Hy is nie van plan om sy hart te verloor nie.Estelle dra steeds swaar aan die een groot fout wat sy in die verlede gemaakhet. Daarby is sy ’n ekstrovert wat bitter swaar kry tydens inperking, terwylsy ook nie haar beroep as skoonheidsdeskundige mag beoefen nie.Bernard kan van die huis af werk, maar die alleenheid van sy woonstel kryhom onder. Toe hy die kans kry, woon hy die braai by Estelle se suster-hulleby, hoewel hy goed weet dis onverantwoordelik.Wanneer hy siek word, gebruik hy die kans om by Estelle te gaan aansterk, aangesien sy by dieselfde partytjie was. Daar span hulle saam; haarsangtalent en sy tegnologiese kennis help om haar wanhopige finansies teberedder. Maar hy is nie van plan om sy hart op die vurige donkerkop teverloor nie.
€4.54
طرق الدفع
لغة الأفريكانية ● شكل EPUB ● صفحات 208 ● ISBN 9780639607306 ● الناشر LAPA Publishers ● نشرت 2021 ● للتحميل 3 مرات ● دقة EUR ● هوية شخصية 7879509 ● حماية النسخ Adobe DRM
يتطلب قارئ الكتاب الاليكتروني قادرة DRM

المزيد من الكتب الإلكترونية من نفس المؤلف (المؤلفين) / محرر

4٬410٬784 كتب إلكترونية في هذه الفئة

لا نتائج