عدسة مكبرة
بحث محمل

Marile Cloete 
Oorbegin 

الدعم
Adobe DRM
غلاف Marile Cloete: Oorbegin (ePUB)
Hoe bou twee mense ’n toekoms saam wanneer beide hul fondasies verloor het?Reinet Schreuder en haar twee identiese susters sit almal sonder werk wanneer die pandemie alles ontwrig. Om geld te spaar, trek Reinet en Maret in by suster Anet op hulle grootworddorp in die Swartland. Wanneer die paniek en die selfbejammering uiteindelik bedaar, begin dié drieling se toekomsbeplanning.Reinet kom gelukkig reg wanneer sy die kans kry om ’n koffiestalletjie in ’n koringland langs die hoofpad te bestuur. Die geluk hou aan wanneer haar eerste kliënt Reinier is, ’n boer wat weens die droogte sy plaas in die Noordweste moes verlaat. Nes Reinet, is hy hier om by familie te bly terwyl hy weer op sy voete kom.Dis net logies dat die drie susters hierdie nuweling in hulle sirkel innooi, en so word die Vier Musketiers gestig. Terwyl hulle werskaf om ’n diens aan die gemeenskap te lewer en weer finansieel selfstandig te word, besef Reinet en Reinier die aantrekkingskrag tussen hulle kan nie onbepaald geïgnoreer word nie.
€4.54
طرق الدفع
لغة الأفريكانية ● شكل EPUB ● صفحات 208 ● ISBN 9780639609775 ● الناشر LAPA Publishers ● نشرت 2021 ● للتحميل 3 مرات ● دقة EUR ● هوية شخصية 7934010 ● حماية النسخ Adobe DRM
يتطلب قارئ الكتاب الاليكتروني قادرة DRM

المزيد من الكتب الإلكترونية من نفس المؤلف (المؤلفين) / محرر

4٬403٬281 كتب إلكترونية في هذه الفئة