عدسة مكبرة
بحث محمل

Rene van Zyl 
Liefde in die Boendoes 

الدعم
Adobe DRM
غلاف Rene van Zyl: Liefde in die Boendoes (ePUB)
Sy sal baie moet waag om sy hart te wen Jani Kleinhans is ’n bleeksiel en almal weet dit. Daar is dus geen rede vir haarom opgewonde te wees oor ’n wegbreek saam met kollegas na Botswana toe nie.Daar is ook geen rede om te dink dat die mooie toergids Ruan regtig in haarbelangstel nie, en sy kan beslis nie kompeteer met ervare Tersia nie. Maar Ruankrap haar emosies lelik deurmekaar met sy alewige komplimente, sy donker oëen die rillings wat deur haar lyf gaan wanneer hy aan haar vat. En hy vat gereeldaan haar!Moet sy jag maak op die aantreklike toergids? Sy sal baie moet waag om sy hartte wen.
€4.35
طرق الدفع
لغة الأفريكانية ● شكل EPUB ● صفحات 208 ● ISBN 9780639602523 ● الناشر LAPA Publishers ● نشرت 2021 ● للتحميل 3 مرات ● دقة EUR ● هوية شخصية 8045008 ● حماية النسخ Adobe DRM
يتطلب قارئ الكتاب الاليكتروني قادرة DRM

المزيد من الكتب الإلكترونية من نفس المؤلف (المؤلفين) / محرر

4٬403٬281 كتب إلكترونية في هذه الفئة