عدسة مكبرة
بحث محمل

Rika Cloete 
Liefde is genoeg 

الدعم
Tharina Enslin word op haar troudag voor die kansel laat staan. Om die vernedering en hartseer te oorkom, reis sy na Positano, ’n romantiese dorpie aan die Amalfi-kus in Italië.ek by die intriges van die Malans: Hugo, ’n beeldhouer en die eienaar van die gastehuis waar sy tuisgaan; sy losbolbroer, Gideon; en Hugo se verloofde, die beeldskone Isabella Rossi. Die onderstorminge en geheime tussen hulle lei nie net tot lewensgevaar vir Tharina nie, maar bring haar ook nader aan haar lotsbestemming soos wat die ou sigeunerin op die piazza vir haar voorspel het. En uiteindelik ook nader aan aan die liefde.
€4.49
طرق الدفع
لغة الأفريكانية ● شكل EPUB ● صفحات 208 ● ISBN 9781776356850 ● الناشر LAPA Publishers ● نشرت 2022 ● للتحميل 3 مرات ● دقة EUR ● هوية شخصية 8408729 ● حماية النسخ Adobe DRM
يتطلب قارئ الكتاب الاليكتروني قادرة DRM

المزيد من الكتب الإلكترونية من نفس المؤلف (المؤلفين) / محرر

4٬410٬784 كتب إلكترونية في هذه الفئة

لا نتائج