Magnifying Glass
Search Loader

Cecilia Steyn 
Sondag steel jy my hart 

Support
Net vriende. Dis al wat hulle is, sweer Karabo en Will. En dis waar. So hulle is net pelle. Regtig. En pelle mag nie vryers word nie – dis algemene kennis.Behalwe vir die klein feitjie dat Will heeltemal Karabo se hart gesteel het … en sy het nie ’n idee hoe om dit terug te kry voor haar selfopgelegde sperdatum nie.Karabo het immers twee beloftes wat soos die Sondag-blues oor haar kop hang. Haar belofte aan haar tannie: dat sy nie eensaam en sonder liefde sou sterf soos sy nie. En haar belofte aan haarself: dat sy “die een” sal kry voor haar haar internskap by die hospitaal volgende jaar verby is. En Will, met sy motorfiets en leerbaadjies, is te wild om vir ewig aan iemand vasgeketting te wees, veral nie iemand soos sy nie. Hy slaan dan in kolle uit as iemand net “langtermynverhouding” noem.
€7.20
payment methods
Buy this ebook and get 1 more FREE!
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 160 ● ISBN 9780637004596 ● Publisher LAPA Publishers ● Published 2024 ● Downloadable 3 times ● Currency EUR ● ID 9429472 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader

More ebooks from the same author(s) / Editor

4,430,847 Ebooks in this category