Kuns-mis (1964) is ʼn versameling “oorskietverse” wat “die kuns mis”, maar terselfdertyd bemesting is vir latere werk. Dit bevat gedigte wat satiries of hekelend kommentaar lewer op literêre en ander aktualiteite en waarin dikwels gebruik gemaak word van woordspelings, teleskoperings van verskillende woorde in mekaar, dubbelsinnighede en besondere tipografiese rangskikkings. – J C Kannemeyer
About the author
Opperman het ’n sentrale plek in die Afrikaanse literêre landskap beklee: as digter, dramaturg, dosent, teoretikus, bloemleser, essayis en polemikus het hy ’n onuitwisbare invloed gehad en ’n omvangryke oeuvre nagelaat.Buy this ebook and get 1 more FREE!
Language Afrikaans ● Format EPUB ● ISBN 9780798172554 ● File size 0.3 MB ● Publisher Human & Rousseau ● Published 2015 ● Edition 1 ● Downloadable 24 months ● Currency EUR ● ID 4801541 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader