Lupe
Suche

Fanie Viljoen 
Wêreld van Wolwe 3: Derde mag 
#3 Derde mag

Support
Cover von Fanie Viljoen: Wêreld van Wolwe 3: Derde mag (ePUB)

“Jou pa is ’n moordenaar, ” sis Wolfgang. “Hy moor my weerwolwe. Eendag gaan hy jou ook
skiet. Wag maar, daardie dag kom.”
Joshua Reinders se lewe is ’n gemors. Hy dra ’n groot geheim: Hy is ’n weerwolf. En sy pa is
’n weerwolfjagter. Die spanning verhoog egter toe Wolfgang Lycaon in Droomhoek opdaag.
Die afskuwelike leier van die Wêreld van Wolwe glo dat Joshua aan hom behoort. En hy wil
die seun terughê. Of Joshua gaan sterf.
Maar sal dit werklik gebeur? Joshua sal vir sy lewe moet veg en van Wolfgang ontslae raak.
Daar wag egter nuwe geheime wat Joshua eers moet ontrafel:
Hoekom het hy elke keer bloed aan sy hande as iemand in die dorp wegraak?
Hoe is sy ma werklik dood?
Wat is die derde mag?

€9.50
Zahlungsmethoden
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 196 ● ISBN 9781776354405 ● Verlag LAPA Publishers ● Erscheinungsjahr 2022 ● herunterladbar 3 mal ● Währung EUR ● ID 8484558 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

4.410.784 Ebooks in dieser Kategorie