Lupe
Suche

Jaco Jacobs 
Krok en Dil 
Hier is nie ’n tier nie

Support
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag – en Krok en Dil is die perfekte maats om die opwindende reis mee aan te pak!Vlak 2 in die gewilde leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende dubbelklanke bekend.Die reeks het “n sterk strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en fantastiese volkleurillustrasies deur Nadia du Plessis, en die twee onwaarskynlike beste maats, “n knorrige krokodil en “n lewenslustige komkommertjie, sal dadelik in beginnerlesers se harte kruip.
€1.84
Zahlungsmethoden
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● ISBN 9781776251445 ● Verlag Pan Macmillan South Africa ● Erscheinungsjahr 2022 ● herunterladbar 3 mal ● Währung EUR ● ID 8828104 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

28.947 Ebooks in dieser Kategorie