Lupe
Suche

Jaco Jacobs 
Krok en Dil Vlak 2 Boek 6 
Krok kan nie fluit nie

Support
Adobe DRM
Cover von Jaco Jacobs: Krok en Dil Vlak 2 Boek 6 (ePUB)

Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag – en Krok en Dil is die perfekte maats om die opwindende reis mee aan te pak! Vlak 2 in die gewilde leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende dubbelklanke bekend. Die reeks het “n sterk strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en fantastiese volkleurillustrasies deur Nadia du Plessis, en die twee onwaarskynlike beste maats, “n knorrige krokodil en “n lewenslustige komkommertjie, sal dadelik in beginnerlesers se harte kruip.

€1.84
Zahlungsmethoden
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● ISBN 9781776251506 ● Verlag Pan Macmillan South Africa ● Erscheinungsjahr 2022 ● herunterladbar 3 mal ● Währung EUR ● ID 8828107 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

28.832 Ebooks in dieser Kategorie