Lupe
Suche

Marzanne Leroux-Van der Boon 
Klaprose teen die wind 

Support
Marc, ’n uitgeweke jong Suid-Afrikaner, bevind hom in Nederland. Hier leer ken hy Anneliese met haar borrelende, argelose instelling teenoor seks, maar ook vir Jurgen, wat ’n donker las dra uit sy vroeëre verhouding met sy gestorwe vriend Tako. Marc en Jurgen se reis deur die papawervelde vavn Engeland, hul wedersydse bewuswording van aangetrokkenheid en terselfdertyd die groeiende besef van onafweerbare onheil, betrek die leser emosioneel en maak die karakters onvergeetlik.
€8.99
Zahlungsmethoden
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 232 ● ISBN 9780624058823 ● Dateigröße 0.4 MB ● Verlag Tafelberg ● Erscheinungsjahr 2013 ● Ausgabe 1 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 4534257 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

699.380 Ebooks in dieser Kategorie