Reinette Lombard & Jose Palmer 
Leer my lees (Vlak 6) 4: Tippie en die eksperiment 

Support
Cover von Reinette Lombard & Jose Palmer: Leer my lees (Vlak 6) 4: Tippie en die eksperiment (ePUB)
Lees speel-speel saam met Tippie die olifant! Die stories in die Leer my lees-reeks is uniek, modern en prettig. Illustrasies ondersteun die teks, maar is meer abstrak en die perfekte oorbrugging tussen die Grondslag-en Intermediêre fase. Vlak 6 se stories fokus op langer sinne, langer paragrawe en ’n moderne uitleg om lees- en taalvaardighede te konsolideer en hoërordedenke te stimuleer. Tippie stel die leser bekend aan nuwe woordeskat asook eg tradisionele Suid-Afrikaanse uitdrukkings binne die konteks van elke storie. Titels in die Vlak 6-reeks:Boek 1: Tippie en die maanlanding Boek 2: Tippie se eerste wedstryd Boek 3: Tippie en die kunswedstryd Boek 4: Tippie en die eksperiment Boek 5: Tippie leer sokkie Boek 6: Tippie vra vrae Boek 7: Tippie en die legende Boek 8: Tippie hou van verrassings Boek 9: Tippie se vakansieprojek Boek 10: Tippie en die geheim
€2.69
Zahlungsmethoden
Dieses Ebook kaufen – und ein weitere GRATIS erhalten!
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 32 ● ISBN 9780637005203 ● Verlag LAPA Publishers ● Erscheinungsjahr 2024 ● herunterladbar 3 mal ● Währung EUR ● ID 9451721 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

4.316.907 Ebooks in dieser Kategorie