Lupe
Suche

Zirk van den Berg 
Tweegevreet 

Support
In Julie 1905 kry Siegfried Bock van die Kaiserliche Landespolizei te kampe met ’n plaaslike boer se grudood, spoke uit sy verlede en ’n Berlynse besoeker wat ’n dodelike wrok koester. Hy worstel met Duits-Suidwes-Afrika se onstuimige politiek en ongenaakbare natuur. As hy geregtigheid wil laat seëvier, moet hy dít, asook strominge in sy eie gemoed, te bowe kom.
Tweegevreet bied, soos sy voorganger Die vertes in, spanning én stof tot nadenke.
€13.99
Zahlungsmethoden

Über den Autor

Zirk van den Berg is in Namibië gebore, het grootgeword in Suid-Afrika, en woon nou in Nieu-Seeland. Hy debuteer met ’n kortverhaalbundel,  Ekstra dun vir meer gevoel,  en daarna ’n roman,  Wydsbeen. Sedertdien verskyn sy romans in Afrikaans én Engels: Nobody Dies en ’n Ander mens; Halfpad een ding en Half of One Thing; Die vertes in en Parts Unknown.
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 288 ● ISBN 9780795709708 ● Dateigröße 0.4 MB ● Verlag Kwela ● Erscheinungsjahr 2020 ● Ausgabe 1 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 7536360 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

106.214 Ebooks in dieser Kategorie