Christie Nortje 
Geheime agent 

Soporte
Theo weet sy lewe gaan verander die dag toe hy »n vreemde boodskap op sy Black Berry kry: Jy is by geboorte as »n geheime agent van die SS Geheime Agentskap gekies. Natuurlik sal jy een van die agentskap se moeilikste take suksesvol moet voltooi voordat ons jou kan inspan om een van die grootste spioenasienetwerke by jou skool oop te vlek … Jou taak sal binne oomblikke aan jou gestuur word. Moet dit nie ligtelik opneem nie …
€1.32
Métodos de pago
¡Compre este libro electrónico y obtenga 1 más GRATIS!
Idioma Africaans ● Formato EPUB ● ISBN 9780799358766 ● Editorial LAPA Uitgewers ● Publicado 2013 ● Descargable 3 veces ● Divisa EUR ● ID 5205985 ● Protección de copia Adobe DRM
Requiere lector de ebook con capacidad DRM

Más ebooks del mismo autor / Editor

4.316.907 Ebooks en esta categoría