Lupa
Cargador

Christine Le Roux 
Christine le Roux Keur 1 

Soporte
“Sy is alles wat ek wil hê, sy is die mens van wie ek gedroom het voor ek geweet het sy bestaan.” Bosnimf: Aanvanklik veroorsaak die ou, stowwerige huis wat hy by sy tante erf vir Etienne Bernard net ergernis. Dan besef hy dat sy tante haar huis dalk met voorbedagte rade aan hom bemaak het. Wie is die sorgelose nimf wat in sy fontein baljaar en wat is haar verbintenis met sy tante? En waarom voel hy, ’n geharde alleenloper, nou skielik verantwoordelik vir haar? Verwarde liefde: Nicky is uit die staanspoor vies vir die man wat as voog aangestel word oor haar en haar broer ná haar pa se dood. Wie dink Andrew is hy om vir haar oor die liefde te preek? Hy self leef soos ’n priester en beweer sy is onvolwasse. Maar sy kan dit nie help nie. Hy maak haar irrasioneel. En hy sal binnekort van haar ontslae wees wanneer sy mondig word . . . Bitter hartstog: Reneé en dokter Richard Wessels besef gou dat hulle nie net toevallig albei uitgenooi is na gemeenskaplike vriende se strandhuis nie. Maar nadat Reneé se vorige kêrel haar gruwelik bedrieg het, het sy wraak gesweer teen alle mans. Sy laat Richard gou verstaan dat sy net een doel voor oë het – om mans te misbruik soos hulle háár misbruik het. Maar die liefde laat hom nie voorskryf nie.
€11.99
Métodos de pago

Sobre el autor

Christine le Roux was ’n skuilnaam van Eleanor Baker. Tydens haar loopbaan het sy vyftien romans, twee draaiboeke en verskeie jeugboeke geskryf. Die kwart-voor-sewe-lelie is in 1991 vir die Old Mutual-prys vir letterkunde benoem, terwyl Verbeelde werklikheid in 1996 op die kortlys was vir die M-Net-boekprys. Sy is op 1 Julie 2002 oorlede.
¡Compre este libro electrónico y obtenga 1 más GRATIS!
Idioma Africaans ● Formato EPUB ● Páginas 324 ● ISBN 9780798172622 ● Tamaño de archivo 0.5 MB ● Editorial Human & Rousseau ● Publicado 2016 ● Edición 1 ● Descargable 24 meses ● Divisa EUR ● ID 5053527 ● Protección de copia Adobe DRM
Requiere lector de ebook con capacidad DRM

Más ebooks del mismo autor / Editor

702.470 Ebooks en esta categoría