Lupa
Cargador

Corne van Rooyen 
Vryval na liefde 

Soporte
Janneke Lombard werk vir die aantreklike joernalis, skrywer en avonturier, De Wet Combrink. Sy hou van haar werk en is gewoond daaraan om hom te vergesel waar hy ook al gaan werk. Maar om saam te gaan vakansie hou? Daarvoor is sy nie aangestel nie. Ook nie om sy suster se drie kinders op te pas nie. Hoe meer tyd Janneke egter saam met De Wet en die kinders deurbring, hoe meer raak sy bewus van haar gevoelens vir die man. Gevoelens wat beslis nie tussen ʼn werknemer en haar baas hoort nie.Sy het lankal besluit dat sy nie weer wil seerkry nie – liefde en seerkry gaan immers hand-aan-hand. De Wet mag dalk belangstel in haar lyf, maar is dit genoeg? Boonop is die verhouding tussen hom en sy eksvrou duidelik nie heeltemal verby nie. Vir hom is Janneke dalk net nóg ʼn avontuur. Daarom besluit sy om haar afstand te hou. Maar met die liefde het sy haar deeglik misgis, want nie haar hart of haar liggaam kan van hom af wegbly nie.
€4.49
Métodos de pago
Idioma Africaans ● Formato EPUB ● Páginas 208 ● ISBN 9781776352326 ● Editorial LAPA Publishers ● Publicado 2022 ● Descargable 3 veces ● Divisa EUR ● ID 8369114 ● Protección de copia Adobe DRM
Requiere lector de ebook con capacidad DRM

Más ebooks del mismo autor / Editor

4.410.784 Ebooks en esta categoría

No hay resultados