Lupa
Cargador

Francois Bloemhof 
Spooksoeker 3 

Soporte
WARNO SAL MOET KEER, WANT NOU’S DAAR MÉÉR. MEER SKRIKKE. MEER SKOKKE. MEER SPOKE. Gedink jy kan nie verder verras word nie? O ja, jy kán … Dis tyd vir oorlog en diespooksoeker van Sekelrivier se aartsvyand, Henry, gaan alles in die stryd werp. Hy speel graag speletjies – en hy speel graag vuil. Niks wat Warno en Allies al geleer het, kon hulle gereed kry vir wat hier aankom nie. Nuwe onthullings. En nuwe gevare. Wat is die slangvrou se geheim? Hoe het Warno se pa gesterf? Watter wrede jong gedaante dwaal deur die dorp? En wat wag in die begraafplaas?Hierdie laaste Spooksoeker-boek is soos ’n wegholperd. Jy beter jou sit ken en klou vir al wat jy werd is!
€10.36
Métodos de pago
Idioma Africaans ● Formato EPUB ● Páginas 224 ● ISBN 9780639602172 ● Editorial LAPA Publishers ● Publicado 2021 ● Descargable 3 veces ● Divisa EUR ● ID 8108101 ● Protección de copia Adobe DRM
Requiere lector de ebook con capacidad DRM

Más ebooks del mismo autor / Editor

4.410.784 Ebooks en esta categoría

No hay resultados