Lupa
Cargador

Francois Keyser 
Olifant kul sy vriende 

Soporte
Boekbeskrywing:

Olifant is honger. Na »n bietjie verkenning ontdek hy »n land vol wortels en piesangs. Daar is net een probleem… 

Daar is bye tussen hom en die heerlike piesangs en wortels en olifante is bang vir bye. Olifant dink aan »n manier om die wortels en piesangs te kry sonder om gesteek te word.

Hy kry hulp van sy vriende, die haas en die aap. Hy dink nie hulle sal deur bye gesteek word nie, maar hy vergeet te maklik om hulle in elk geval van die bye te vertel.

Toe Olifant se plan vreeslik verkeerd loop en sy vriende besef dat hy van die bye geweet het, besluit hulle om hom »n les te leer…

€3.00
Métodos de pago
Idioma Africaans ● Formato EPUB ● ISBN 9781071552681 ● Traductor Liezl Dreyer ● Editorial BookGeniez ● Publicado 2020 ● Descargable 3 veces ● Divisa EUR ● ID 9000578 ● Protección de copia Adobe DRM
Requiere lector de ebook con capacidad DRM

Más ebooks del mismo autor / Editor

4.417.607 Ebooks en esta categoría