Lupa
Cargador

Helene de Kock 
Helene de Kock Omnibus 12 

Soporte
Hierdie omnibus sluit in die gewilde Abel se dogters , ’n 3-delige familiesage,   asook een van die skrywer se wynlandromans,   Soetwyn vir ’n Sondagkind. In eersgenoemde roman wat afspeel op ’n Oos-Vrystaatse plaas smag Abel Buitendag se drie dogters na meer warmte. Sedert hul ma se dood klou hul pa verbete vas aan dit wat verby is. Maar soos Abel se dogters een vir een uit die huis gaan en deel word van die groot wêreld, gryp die lewe hulle vas. ’n Menslike familiesage wat met deernis en humor vertel word.Soetwyn vir ’n Sondagkind is die verhaal van ’n jong meisie wat vir die eerste keer voor die kompleksiteite van die lewe te staan kom en in die proses ryp word. Kleintyd al het Nicola besluit dat sy eendag soetwyn gaan maak op haar stiefpa se wynplaas. Maar wanneer sy terugkom van haar studies in die buiteland, het dinge verander
€12.99
Métodos de pago
Idioma Africaans ● Formato EPUB ● Páginas 432 ● ISBN 9780798153232 ● Tamaño de archivo 0.7 MB ● Editorial Human & Rousseau ● Publicado 2012 ● Edición 1 ● Descargable 24 meses ● Divisa EUR ● ID 2488461 ● Protección de copia Adobe DRM
Requiere lector de ebook con capacidad DRM

Más ebooks del mismo autor / Editor

257.870 Ebooks en esta categoría

No hay resultados