Lupa
Cargador

Jaco Jacobs 
Ek’s mal oor jou (en Whimpy milkshake) 

Soporte
Adobe DRM
Portada de Jaco Jacobs: Ek’s mal oor jou (en Whimpy milkshake) (ePUB)
Dis verby tussen my en Alex Swart. So verby soos Britney Spears se loopbaan. So verby soos die 80»s. So verby soos Friends en Seinfeld en Prison Break. So verby soos die Anglo-flippen-Boereoorlog. Want Alex was die ou van my drome. Ek was mal oor sy band en oor die liedjies wat hy spesiaal vir my geskryf het. En hy kon boonop soen soos ’n droom. Maar ongelukkig het ek uitgevind ek is nie die enigste een wat hy deesdae soen nie …
€1.85
Métodos de pago
Idioma Africaans ● Formato EPUB ● Páginas 10 ● ISBN 9780799357929 ● Editorial LAPA Uitgewers ● Publicado 2013 ● Descargable 3 veces ● Divisa EUR ● ID 5205976 ● Protección de copia Adobe DRM
Requiere lector de ebook con capacidad DRM

Más ebooks del mismo autor / Editor

4.403.281 Ebooks en esta categoría