Lupa
Cargador

Jaco Jacobs 
Krok en Dil Vlak 2 Boek 4 
Kom ons gaan op reis!

Soporte
Adobe DRM
Portada de Jaco Jacobs: Krok en Dil Vlak 2 Boek 4 (ePUB)

Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag – en Krok en Dil is die perfekte maats om die opwindende reis mee aan te pak! Vlak 2 in die gewilde leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende dubbelklanke bekend. Die reeks het »n sterk strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en fantastiese volkleurillustrasies deur Nadia du Plessis, en die twee onwaarskynlike beste maats, »n knorrige krokodil en »n lewenslustige komkommertjie, sal dadelik in beginnerlesers se harte kruip.

€1.85
Métodos de pago
Idioma Africaans ● Formato EPUB ● ISBN 9781776251469 ● Editorial Pan Macmillan South Africa ● Publicado 2022 ● Descargable 3 veces ● Divisa EUR ● ID 8828105 ● Protección de copia Adobe DRM
Requiere lector de ebook con capacidad DRM

Más ebooks del mismo autor / Editor

28.832 Ebooks en esta categoría