Lupa
Cargador

Jaco Jacobs 
Verlief 

Soporte
Was jy al ooit verlief op iemand? Vlinders-op-die-maag-verlief. Halsoorkopdolverlief. So verlief dat jy in die geheim vir iemand »n liedjie op jou kitaar geskryf het … So verlief dat jy aan niks anders kon dink nie … So verlief dat jy iets baie dom aangevang het … Dan sal die romantiese stories in hierdie bundel jou hart tjoklits laat klop! 11 liefdesverhale deur onder andere Jaco Jacobs, Fanie Viljoen, Solet Scheeres, Christien Neser en Nelia Engelbrecht.
€7.83
Métodos de pago
Idioma Africaans ● Formato EPUB ● Páginas 128 ● ISBN 9780799370898 ● Editorial LAPA Uitgewers ● Publicado 2014 ● Descargable 3 veces ● Divisa EUR ● ID 5206260 ● Protección de copia Adobe DRM
Requiere lector de ebook con capacidad DRM

Más ebooks del mismo autor / Editor

4.410.784 Ebooks en esta categoría

No hay resultados