Lupa
Cargador

Magdaleen Walters 
Luister na jou hart 

Soporte
Adobe DRM
Portada de Magdaleen Walters: Luister na jou hart (PDF)
Laetitia dood oor dokter Eddie Bouwer. Sy’t maklik een hele jaar van haar lewe daaraan gewy om sy aandag te kry. En toe kom Ernst Westerman, droë biltongsening van ’n ortopeed, en steek sy vingers in haar sake. Hy sorg dat Eddie en haar stiefsuster mekaar raakloop. En natuurlik is Laetitia Eddie kwyt. Sy het nog nooit ’n kans teen Benita gehad nie. As dit nie vir Ernst Westerman se ongevraagde inmenging was nie, was sy nie nou hier saam met hom in die onherbergsaamheid van Afrika nie, uitgelewer aan die Visrivier-canyon en haar eie onfiksheid. Hy’t haar hele lewe kom omkrap, drup van »n man met sy hoë geleerdheid en al.
€4.50
Métodos de pago
Idioma Africaans ● Formato PDF ● Páginas 199 ● ISBN 9780799349986 ● Editorial LAPA Uitgewers ● Publicado 2010 ● Descargable 3 veces ● Divisa EUR ● ID 5205623 ● Protección de copia Adobe DRM
Requiere lector de ebook con capacidad DRM

Más ebooks del mismo autor / Editor

257.183 Ebooks en esta categoría