Lupa
Cargador

Malene Breytenbach 
Huis van geheime 

Soporte
Familiegeheime dreig om hul geluk te verongeluk … Mona se huwelik eindig op ’n laagtepunt en haar eksman het goed daarin geslaag om haar minderwaardig te laat voel. Ná haar onverwagse erflating gee nie net die finansiële voordele haar nuwe selfvertroue nie maar veral die besef dat sy oor haar eie lewe en sukses beskik. Só kom dit dat sy ’n gastehuis cum skrywershuis begin waar skrywers kan kom werk. Sy kry met skrywers van alle soorte te doen, sommige aspirerend, ander so bekend dat hulle werk in verskeie tale vertaal word. Tydens die Woordfees op Stellenbosch is daar veral een bekende skrywer wat die vroue op hol het en Mona allesbehalwe onaangeraak laat. Of sy inderdaad spesiaal is vir hom en of sy haar verbeel, is ’n vraag wat sy maar self moet probeer beantwoord. Maar daar is ’n groter probleem. Mona weet dit is nie wys om jou hart te verloor op ’n man waaroor die vroue so swymel nie. Net gou het sy baie vyande gemaak want sy is nie die enigste wat oor hom droom nie en haar eksman gun haar nie geluk nie. Boonop word haar eienaarskap van die huis bevraagteken.
€8.14
Métodos de pago
Idioma Africaans ● Formato EPUB ● Páginas 304 ● ISBN 9780799391633 ● Editorial LAPA Uitgewers ● Publicado 2019 ● Descargable 3 veces ● Divisa EUR ● ID 6909353 ● Protección de copia Adobe DRM
Requiere lector de ebook con capacidad DRM

Más ebooks del mismo autor / Editor

257.870 Ebooks en esta categoría