Lupa
Cargador

Marion Erskine 
Bruidzilla 

Soporte
Tillie se beste vriendin Milanka ís high-maintenance, maar so ken Tillie haar, en Milanks het al vir haar báie beteken. Haar eksie-perfeksie, #blessed vriendin. Maar sy’t nie verwag Milanka sal aandring sy wat Tillie is, moet sorg dat Milanka en Jacques se troue gereël kom nie … Soos Milanka ál meer op Bruidzilla begin trek, kom Tillie agter iets is nie pluis nie. Wat skuil agter Milanka se monster-mondering? 
€11.99
Métodos de pago

Sobre el autor

Marion Erskine is op Randfontein gebore. Hy is die skepper van die bekende Facebook-groep “Lekkerleesboekrak”, en is ook gewild as skrywer van radiodramas. Marion het in 2018 ’n ATKV-Woordveertjie vir sy jeugverhaal Vlerke vir almal gewen. Hy woon tans in Dubai.
Idioma Africaans ● Formato EPUB ● Páginas 288 ● ISBN 9780795802300 ● Tamaño de archivo 0.3 MB ● Editorial Queillerie ● Publicado 2020 ● Edición 1 ● Descargable 24 meses ● Divisa EUR ● ID 7597234 ● Protección de copia Adobe DRM
Requiere lector de ebook con capacidad DRM

Más ebooks del mismo autor / Editor

699.325 Ebooks en esta categoría