Lupa
Cargador

Marzanne Leroux-Van der Boon 
Israel-reeks 6: Kavod Adonai 
Die vrese van die Here

Soporte
Dit is Augustus 2011 in Jerusalem. Marc verlaat die Ou Stad vir sy verpligte jaarlikse reserwediens van een maand in die Negev, terwyl die kinders somerskoolvakansie hou in Bat Yam, naby Tel Aviv by die see. Dis dan wanneer Rikvah die nuus van die skietaanval hoor. Geweld en terreur is steeds deel van die normale gang van lewe in Israel. Tog probeer Marc dit by die seuns tuisbring dat geweld nie ’n oplossing is nie, terwyl hy self worstel om die grusame ervarings van oorlog te verwerk. Dan kontak Gadi Marc en nooi hom uit om hom in Parys te besoek. Dis daar wat Marc gekonfronteer word met herinneringe van sy eerste liefde, sy pa wat gay was, en die verlokkinge van die wêreld . . . Klein Natan word siek en hy moet hom huis toe haas. Ten spyte van al sy vrese plaas Marc sy vertroue in Ha Shem, die Een wat Adonai is, die Koning van die Heelal, wat doen wat reg is in sy oë. Kavod Adonai, die vrese van die Here, is die sesde titel in Marzanne-Leroux Van der Boon se gewilde Israel-reeks. Lesers sal hul opnuut verdiep in die lief en leed van Marc Krige en sy gesin.
€10.99
Métodos de pago
Idioma Africaans ● Formato EPUB ● Páginas 304 ● ISBN 9780796316240 ● Tamaño de archivo 1.1 MB ● Editorial Lux Verbi ● Publicado 2013 ● Edición 1 ● Descargable 24 meses ● Divisa EUR ● ID 4762488 ● Protección de copia Adobe DRM
Requiere lector de ebook con capacidad DRM

Más ebooks del mismo autor / Editor

119.120 Ebooks en esta categoría