Lupa
Cargador

Susan Olivier & Jessica Venter 
Bosveldparadys se nuwe sjef & Soeter as sjokoladekoek 

Soporte
Louise het een vereiste vir die volgende man in haar lewe: om haar seun lief te hê soos ’n eie kind. Hierdie mag dalk haar tweede kans met Tinus wees, maar hy is banger vir kinders as die duiwel vir ’n slypsteen. Sal hul liefde die wankelrige eerste treë oorleef? BONUSKORTVERHAAL: Soeter as sjokoladekoek – Susan Olivier Lindie kyk na die naambordjie bokant die blink glasvensters. Lekkerbekkiebakkery. Sy het nie so »n oase tussen twee plattelandse dorpies verwag nie. Ook nie die blonde breedgeskouerde reus in »n netjiese wit oopslaanhemp en jeans nie. Al wat hy kortkom is »n voorskoot, dan lyk hy soos haar droomman.
€4.53
Métodos de pago
Idioma Africaans ● Formato EPUB ● Páginas 60 ● ISBN 9780799393613 ● Editorial LAPA Uitgewers ● Publicado 2019 ● Descargable 3 veces ● Divisa EUR ● ID 6910701 ● Protección de copia Adobe DRM
Requiere lector de ebook con capacidad DRM

Más ebooks del mismo autor / Editor

257.870 Ebooks en esta categoría