Magnifying Glass
Search Loader

Fanie Viljoen 
Laaste lewe 

Support
Adobe DRM
Cover of Fanie Viljoen: Laaste lewe (PDF)
Hierdie epiese grafiese roman is gebaseer op Fanie Viljoen se roman The Last Time I Died wat in 2016 deur Ransom Publishing gepubliseer is.Die Swart Kraai het Sam se pa doodgemaak, en nou het hy Sam doodgemaak. Sam is egter nie dood nie. Die dood was die sesde van sy sewe lewens, en nou het hy nog een oorblywende lewe – om terug te kom en Die Swart Kraai dood te maak. Die meesterlik kreatiewe Daniël Hugo het hierdie boek geïllustreer en lesers met ”n voorliefde vir die kuns van grafiese romans en strokiesprente sal weggeblaas word deur die besondere details van die illustrasies op elke bladsy.
€9.26
payment methods
Language Afrikaans ● Format PDF ● Pages 104 ● ISBN 9780639601441 ● Publisher LAPA Uitgewers ● Published 2020 ● Downloadable 3 times ● Currency EUR ● ID 8108097 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader

More ebooks from the same author(s) / Editor

4,399,017 Ebooks in this category