Loupe
Search Loader

Carina Diedericks-Hugo 
Karaktermoord 

Support
Jare gelede het die beeldskone digter Anna Neethling finaal uit die uitgewer Malan Sinclair se lewe gestap. Hul verhouding was ’n maalkolk wat sy huweliken loopbaan wou verswelg. Maar nou is Anna onverwags terug. Wanneer Malan haar lyk langs sy motor vind ná ’n helse uitval in sy kantoor, bou dieafwaartse spiraal momentum op.’n Paar dae later maak ’n uittreksel uit Anna se dagboek Malan diehoofverdagte in haar moord en kom gebeure wat meer as ’n dekade geledetydens ’n drinkparty op ’n wynplaas afgespeel het op die lappe. Iets het daardieaand in die kelder gebeur en meer as een paar hande is bevlek.Karaktermoord is die bekende jeugboekskrywer Carina Diedericks-Hugo se langverwagte rillerdebuut.
€9.97
méthodes de payement
Langue Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 256 ● ISBN 9781415210291 ● Maison d’édition Penguin Random House South Africa ● Publié 2019 ● Téléchargeable 3 fois ● Devise EUR ● ID 6866347 ● Protection contre la copie Adobe DRM
Nécessite un lecteur de livre électronique compatible DRM

Plus d’ebooks du même auteur(s) / Éditeur

4 410 784 Ebooks dans cette catégorie