Loupe
Search Loader

Felicia Snyman & Alita Steenkamp 
#Kuberliefde & Kleur vir die bleeksiel 

Support
#Kuberliefde – Felicia Snyman: Rosalene wil die man wat haar akademiese skryfwerk gekritiseer het behoorlik op sy plek sit maar toe Luke voor haar staan laat sy donker gelaatstrekke haar opstandigheid wegsmelt. Hulle word onwetend in  »n kuber-web wat die passievolle liefde wat tussen hulle vlamvat tot op die uiterste toets vasgevang. BONUSKORTVERHAAL! Kleur vir die bleeksiel – Alita Steenkamp: Haar lewe is vasgevang in  »n eentonige sleurgang besef Francisca Swanepoel op  »n dag wanneer sy die aantreklike kunstenaar met sy blinkbruin oë en diep kuiltjies op die Gautrein raakloop. Kan hy kleur in haar lewe bring en haar oortuig om vir eens en altyd haar bolla los te maak?
€4.50
méthodes de payement
Langue Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 85 ● ISBN 9780799396584 ● Maison d’édition LAPA Uitgewers ● Publié 2019 ● Téléchargeable 3 fois ● Devise EUR ● ID 7102182 ● Protection contre la copie Adobe DRM
Nécessite un lecteur de livre électronique compatible DRM

Plus d’ebooks du même auteur(s) / Éditeur

257 870 Ebooks dans cette catégorie

Aucun résultat