Loupe
Search Loader

Jaco Jacobs 
101 Spookgrappe 

Support
Adobe DRM
Couverture du Jaco Jacobs: 101 Spookgrappe (ePUB)
Lawwe grappe vir enige onderwerp onder die son! Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat hope grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag. Daar is klop-klop-grappe, grappe oor rugby en krieket, miskruiers, miere en ander snaakse diere, vakansiegrappe en  »n klomp lekker spokerige grappe! Hoekom wou die hond nie tennis speel nie? Hy was  »n bokser. Het jy gehoor van die hokkiespan wat so opgewonde was omdat hulle vyfuur die oggend moes oefen? Toemaar, ek ook nie. Watter soort kryt maak  »n mens pimpel en pers?  »n Stoeikryt. Waar boer spoke? In begraafplase. Wat eet vegetariese vampiere?
€2.27
méthodes de payement
Langue Afrikaans ● Format EPUB ● ISBN 9780799393910 ● Maison d’édition LAPA Publishers ● Publié 2019 ● Téléchargeable 3 fois ● Devise EUR ● ID 8337879 ● Protection contre la copie Adobe DRM
Nécessite un lecteur de livre électronique compatible DRM

Plus d’ebooks du même auteur(s) / Éditeur

4 399 017 Ebooks dans cette catégorie