Loupe
Search Loader

Koos Kombuis 
Blasjan en die Blou Kitaar 

Support
Sebastian of Basjan beskou homself as  »n ‘verloorder’ en die boelies in sy nuwe skool dink ook dat hy een is. Hy sukkel om by die stadslewe aan te pas nadat sy pa gesterf het. Hillbrow lyk skrikwekkend en vol misdaad ná  »n sorgvrye grootword op  »n plaas. Sy voorkoms is ongewoon – blonde hare, blou oë, blas vel – en die boelies by sy nuwe skool gee hom die bynaam Blasjan. Hy pas nie by sy swart, wit of selfs bruin klasmaats in nie. Sy jong lewensverhaal volg ’n pad van verdrukking en beproewing en ’n stryd teen boelies en dwelmafhanklikes. Hy vind vertroosting in musiek deur kitaar te speel,  »n band te begin, en aan  »n talentkompetisie deel te neem. Hy ontdek selfs sy eerste liefde. Uiteindelik styg Blasjan bo alles uit en hy word sterker, voel gelukkiger en kry heelwat meer selfvertroue.
€5.65
méthodes de payement
Buy this ebook and get 1 more FREE!
Langue Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 160 ● ISBN 9781485900498 ● Maison d’édition Penguin Random House South Africa ● Publié 2018 ● Téléchargeable 3 fois ● Devise EUR ● ID 6550537 ● Protection contre la copie Adobe DRM
Nécessite un lecteur de livre électronique compatible DRM

Plus d’ebooks du même auteur(s) / Éditeur

4 430 847 Ebooks dans cette catégorie