Loupe
Search Loader

Magda Brink & Elize Davies 
’n Tweede kans op liefde & Vlakvark op haar troudag 

Support
Ben is  »n onderwyser. Alexa is  »n ma op  »n missie. Verwarrende omstandighede gooi hierdie twee saam in  »n benarde situasie. Kan hulle in die harwar van angs en paniek werklik iets meer in mekaar te siene kry? Is daar ook vir hulle werklik  »n tweede kans vir liefde? ’n Vlakvark op haar troudag ”“ Elize Davies Vandag moes Mitzi se troudag gewees het. Sy sou vanoggend in ’n skuimbad geweek en haar vriendinne sou gehelp het om haarself mooi te maak voor sy haar droomtrourok aantrek en in die kerk trou beloof aan die man wat sy liefhet. In plaas daarvan sit sy in die boendoe en ’n vlakvark het vir haar kom kuier.
€4.57
méthodes de payement
Buy this ebook and get 1 more FREE!
Langue Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 60 ● ISBN 9780799393774 ● Maison d’édition LAPA Uitgewers ● Publié 2019 ● Téléchargeable 3 fois ● Devise EUR ● ID 6909379 ● Protection contre la copie Adobe DRM
Nécessite un lecteur de livre électronique compatible DRM

Plus d’ebooks du même auteur(s) / Éditeur

258 835 Ebooks dans cette catégorie