Loupe
Search Loader

Wendy Maartens 
Bybelstories vir Kinders 

Support
Bybelstories vir Kinders bevat kort stories uit die Ou en Nuwe Testament en word op ’n eenvoudige en vars manier geskryf. Die stories is geskik vir selflees of voorlees deur ’n ouer persoon. Bybelstories vir Kinders is ’n plaaslike skepping deur die skrywer en illustreerder waarmee Suid-Afrikaanse kinders dus maklik kan identifiseer. Die Bybelfeite is steeds korrek maar die outeur se moderne aanslag is heelwat anders as die stereotipiese Bybelstorietaal wat dikwels gebruik word. Die stories is ontwerp om God as vaderfiguur te voor te stel, kinders toe te rus om goed aan ander te doen en om hulle aan te moedig om naasteliefde en deernis te betoon. Dit spreek ook alledaagse probleme aan wat kinders bekommerd en bang maak. Elke storie sluit af met  »n eenvoudige gebed wat betrekking het op die les wat uit die storie voortspruit.
€4.99
méthodes de payement
Langue Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 112 ● ISBN 9781432306939 ● Maison d’édition Penguin Random House South Africa ● Publié 2015 ● Téléchargeable 3 fois ● Devise EUR ● ID 4554309 ● Protection contre la copie Adobe DRM
Nécessite un lecteur de livre électronique compatible DRM

Plus d’ebooks du même auteur(s) / Éditeur

4 403 281 Ebooks dans cette catégorie