आवर्धक लेंस
लोडर खोजें

Aletté-Johanni Winckler 
‘n Palet vol vreugde 
366 dagstukkies

समर्थन
Aletté Winckler, influencer, voorkomskonsultant,  vrou en ma neem jou met hierdie 366 dagstukkies nader aan God. Sy daag jou reguit uit om die Here te vertrou in elke aspek van jou lewe: van ma-wees, jou gesin se finansies, die toekoms en negatiewe gedagtes tot jou selfbeeld,  loopbaan en nog soveel meer. Ontdek saam met Aletté God se palet vol vreugde vir elke dag. Met insette van vriendinne soos Marciel Hopkins,  Anel Alexander,  Christi Panagio,  Donnalee Roberts-Botha en Chireze Hoogendyk.
€11.99
भुगतान की विधि

लेखक के बारे में

Aletté het ’n graad in joernalistiek en is ’n gepubliseerde skrywer, motiveringspreker, liedjieskrywer, TV-aanbieder en stylkonsultant. Aletté en Heinz is die trotse ouers van vier pragtige kinders. Hulle woon in Somerset-Wes, Wes-Kaap. 
Buy this ebook and get 1 more FREE!
भाषा अफ्रीकी ● स्वरूप EPUB ● पेज 400 ● ISBN 9780796321381 ● फाइल का आकार 4.4 MB ● प्रकाशक Lux Verbi ● प्रकाशित 2021 ● संस्करण 1 ● डाउनलोड करने योग्य 24 महीने ● मुद्रा EUR ● आईडी 7932649 ● कॉपी सुरक्षा Adobe DRM
एक DRM सक्षम ईबुक रीडर की आवश्यकता है

एक ही लेखक से अधिक ईबुक / संपादक

22,156 इस श्रेणी में ईबुक