आवर्धक लेंस
लोडर खोजें

Corne van Rooyen 
Tussen Liefde en Haat 

समर्थन
Die skeidslyn tussen liefde en haat is dun Marlien van der Walt aanvaar ’n pos as skoonheidsdeskundige op ’n wildsplaasbuite Harrismith ná ’n traumatiese inbraak by haar woonstel. Die plaas behoortnou wel aan die pa van haar eks Eben, maar dit is seker beter as om alewig bangte wees in die stad.’n Jaar gelede het haar en Eben Naudé se paaie geskei en het sy liefde vir haar in’n intense haat verander. Toe sy hom weer op die plaas sien, weet sy dat dit steedsdie geval is. Hy is koud en ongeskik en gaan uit sy pad om haar tyd op die plaasonaangenaam te maak. Sy is egter steeds smoorverlief op hom en besef gou datdie skeidslyn tussen liefde en haat baie dun is.
€4.35
भुगतान की विधि
भाषा अफ्रीकी ● स्वरूप EPUB ● पेज 208 ● ISBN 9780639606071 ● प्रकाशक LAPA Publishers ● प्रकाशित 2021 ● डाउनलोड करने योग्य 3 बार ● मुद्रा EUR ● आईडी 8045034 ● कॉपी सुरक्षा Adobe DRM
एक DRM सक्षम ईबुक रीडर की आवश्यकता है

एक ही लेखक से अधिक ईबुक / संपादक

4,410,784 इस श्रेणी में ईबुक

कोई परिणाम नहीं