आवर्धक लेंस
लोडर खोजें

D.J. Opperman 
Komas uit ‘n bamboesstok 

समर्थन
Komas uit ʼn bamboesstok (1979) is geskryf na ʼn ernstige lewersiekte en werk met ʼn hele aantal bekende temas van vroeër, maar deur die besondere verbinding wat bulle met mekaar aangaan, verskyn hulle dikwels in ʼn verrassend-nuwe gedaante. Die motiewe van aftakeling en siekte, beperktheid van menslike lewe en besit, word hier dikwels op ʼn geestige wyse met die gebruik van satire, hekeling, selfspot en ironie aangebied. – J C Kannemeyer
€8.99
भुगतान की विधि

लेखक के बारे में

Opperman het ’n sentrale plek in die Afrikaanse literêre landskap beklee: as digter, dramaturg, dosent, teoretikus, bloemleser, essayis en polemikus het hy ’n onuitwisbare invloed gehad en ’n omvangryke oeuvre nagelaat.
Buy this ebook and get 1 more FREE!
भाषा अफ्रीकी ● स्वरूप EPUB ● ISBN 9780798172592 ● फाइल का आकार 0.8 MB ● प्रकाशक Human & Rousseau ● प्रकाशित 2015 ● संस्करण 1 ● डाउनलोड करने योग्य 24 महीने ● मुद्रा EUR ● आईडी 4809437 ● कॉपी सुरक्षा Adobe DRM
एक DRM सक्षम ईबुक रीडर की आवश्यकता है

एक ही लेखक से अधिक ईबुक / संपादक

95,032 इस श्रेणी में ईबुक