आवर्धक लेंस
लोडर खोजें

Dina Botha 
Kans van ’n leeftyd 

समर्थन
Milla is mooi en amper op pad rak toe. Sy is ’n sakevrou en het geen begeerte na kinders nie. Sy kan nie wag vir die dag wat sy haar oupa se sakeryk oorneem nie. Tot Roland uit die niet verskyn en haar oupa hom aanstel in die pos waarop Milla haar oog het. Roland dink glad nie soos Milla oor kinders en professionaliteit nie. Maar teen die tyd wat Milla onder sy towerspel beland, dink hy reeds Milla is ’n hartelose vrou. En dit terwyl hy juis haar oë kom oopmaak het!
€4.49
भुगतान की विधि
भाषा अफ्रीकी ● स्वरूप EPUB ● पेज 126 ● ISBN 9780799359732 ● प्रकाशक LAPA Uitgewers ● प्रकाशित 2013 ● डाउनलोड करने योग्य 3 बार ● मुद्रा EUR ● आईडी 5206022 ● कॉपी सुरक्षा Adobe DRM
एक DRM सक्षम ईबुक रीडर की आवश्यकता है

एक ही लेखक से अधिक ईबुक / संपादक

257,183 इस श्रेणी में ईबुक