आवर्धक लेंस
लोडर खोजें

Henk Viljoen & Rina Lamprecht 
Piekfyn Afrikaans Onderwysersgids Graad 8 Huistaal 

समर्थन
Uiteindelik! ’n Reeks wat aan al die vereistes van die KABV voldoen! Piekfyn Afrikaans Graad 8 se Leerderboek en Onderwysersgids is saamgestel volgens die vereistes vir Huistaal. Hierdie unieke onderwysersgids ondersteun die onderwyser se taak deur
• beplanning en voorbereiding tot die minimum te beperk – elke module het sy eie onderrig-, leer- en assesseringsplan;
• ’n volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook ritse riglyne, wenke, prosedures en prosesse vir leeraktiwiteite;
• volledige memorandums vir al die voorbeeldvraestelle te voorsien;
• te fokus op kommunikatiewe, teks- en prosesgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind;
• ’n wye verskeidenheid fiksie en niefiksietekste aan te bied volgens eietydse temas;
• ’n formele assesseringsprogram vir graad 7, asook verskeie metodes en instrumente vir daaglikse assessering voor te stel; en
• aanvullende hulp- en ondersteuningsmateriaal vir administratiewe en organisatoriese take van die Afrikaansonderwyser.

Ons weet die Piekfyn Afrikaans-reeks gaan die onderwyser sommer weer lus maak om Afrikaans te onderrig.
€11.99
भुगतान की विधि
भाषा अफ्रीकी ● स्वरूप PDF ● पेज 360 ● ISBN 9781775891390 ● फाइल का आकार 8.6 MB ● आयु 17-14 वर्षों ● प्रकाशक Best Books ● प्रकाशित 2014 ● संस्करण 1 ● डाउनलोड करने योग्य 24 महीने ● मुद्रा EUR ● आईडी 4766196 ● कॉपी सुरक्षा Adobe DRM
एक DRM सक्षम ईबुक रीडर की आवश्यकता है

एक ही लेखक से अधिक ईबुक / संपादक

11,102 इस श्रेणी में ईबुक