आवर्धक लेंस
लोडर खोजें

Joha van Dyk 
Kanniedood 
Branderjaer-sage #3

समर्थन
Dis die Branderjaers se matriekjaar en Ben wou sy kop laag hou. Maar dinge loop van die begin skeef. ‘n Ou bendeleier is terug in Breekwater en Ben en sy suster Kalla word gekonfronteer met ’n legacy waarvoor hulle nooit gevra het nie; met oorlog. Die nag wat Kalla in die niemandsland aangeval is het alles verander. Nou het sy dalk ‘n kans om dinge reg te stel. Om seker te maak daar is nie nog ’n slagoffer nie. Al moet sy alles om haar afbrand.
€10.99
भुगतान की विधि

लेखक के बारे में

Joha van Dyk is ’n nagraadse student aan die US. Sy het grootgeword op ’n plaas in Kleinzee, Namakwaland. Sy het haar Meestersgraad in Engels in 2020 verwerf, cum laude. Tans werk sy aan haar Phd in Engels, terwyl sy deeltyds tutor. Van haar gedigte is opgeneem in Penseel en Versindaba. Branderjaer was haar debuutroman in 2020.   
 
भाषा अफ्रीकी ● स्वरूप EPUB ● पेज 448 ● ISBN 9780798184175 ● फाइल का आकार 0.8 MB ● प्रकाशक Human & Rousseau ● प्रकाशित 2023 ● संस्करण 1 ● डाउनलोड करने योग्य 24 महीने ● मुद्रा EUR ● आईडी 9149755 ● कॉपी सुरक्षा Adobe DRM
एक DRM सक्षम ईबुक रीडर की आवश्यकता है

एक ही लेखक से अधिक ईबुक / संपादक

55,458 इस श्रेणी में ईबुक