आवर्धक लेंस
लोडर खोजें

Madelie Human 
Lentemelodie 

समर्थन
Adobe DRM
का आवरण Madelie Human: Lentemelodie (ePUB)
’n Voël in ’n kou sing steeds Ali Grey se lewe is aan skerwe. Haar skitterloopbaan as sangeres in New York isin die weegskaal, want na ’n ongeluk is haar spraak aangetas en sy het ’n lelikelitteken aan haar wang. Hoe kan God dit aan haar doen? Maar dan verskyn haarjeugliefde, Jason Vermeulen, weer in haar lewe en hy oortuig haar om by hom indie stad te bly sodat sy behandeling vir haar beserings kan ontvang. Sy worstelom haar geloof te behou ten spyte van alles en wanneer sy begin herstel, kan synie besluit of sy wil teruggaan Amerika toe of nie.Wil Jason haar daar hê? Hy sê niks en die onsekerheid maak haar gek. Moet syteruggaan New York toe of moet sy by hom bly? Kan sy die besluit op haar eieneem, of moet sy vertrou dat God ’n groter plan met haar lewe het?
€4.50
भुगतान की विधि
भाषा अफ्रीकी ● स्वरूप EPUB ● पेज 208 ● ISBN 9780639607429 ● प्रकाशक LAPA Publishers ● प्रकाशित 2021 ● डाउनलोड करने योग्य 3 बार ● मुद्रा EUR ● आईडी 7891767 ● कॉपी सुरक्षा Adobe DRM
एक DRM सक्षम ईबुक रीडर की आवश्यकता है

एक ही लेखक से अधिक ईबुक / संपादक

4,399,017 इस श्रेणी में ईबुक