आवर्धक लेंस
लोडर खोजें

Santie van der Merwe 
Al wat oorbly 

समर्थन
Is dit moontlik om geluk te vind in ’n huwelik wat twee stiefkinders insluit?Julia Meiring het haar ma verloor toe sy ses jaar oud was. Haar pa is dadelik weer getroud, en sy is deur ’n ongenaakbare stiefma grootgemaak wat byna die teenoorgestelde was van haar liefdevolle ma wat feitlik al haar aandag aan haar laatlammetjie gewy het. Julia vind die liefde van haar lewe in haar buurman, Wynand du Toit. Hy is ’n geskeide man, en die pa van twee kinders maar Julia laat haar deur die verhouding meesleur want Wynand se kinders woon in die Kaap by hul ma, en sy kan hulle heeltemal vermy. Omstandighede dwing Wynand se eks en haar gesin terug Gauteng toe, en Julia verbreek summier hulle verhouding. Sy sien nie kans om ”n ma te wees nie, en nog minder ”n stiefma.
€11.53
भुगतान की विधि
भाषा अफ्रीकी ● स्वरूप EPUB ● पेज 200 ● ISBN 9780799390339 ● प्रकाशक LAPA Uitgewers ● प्रकाशित 2018 ● डाउनलोड करने योग्य 3 बार ● मुद्रा EUR ● आईडी 6557153 ● कॉपी सुरक्षा Adobe DRM
एक DRM सक्षम ईबुक रीडर की आवश्यकता है

एक ही लेखक से अधिक ईबुक / संपादक

257,870 इस श्रेणी में ईबुक