Kaca pembesar
Cari Loader

Penulis: Adinda Vermaak

Dukung
Adinda Vermaak is die samesteller van gedigtebloemlesings soos Pret met poësie, Versreise en Woordreise, die medeskrywer van die Platinum-reeks taalhandboeke en van die Vlymskerp-handleiding oor die huidige graad 12-gedigte. Haar belangstelling en passie is navorsing vir die talle werkswinkels en aanbiedings vir onderwysers en leerders van graad 4 tot graad 12 oor, onder andere, kreatiewe skryfwerk, die aanbieding van gedigte, openbare redevoering en woordeskatuitbreiding.




8 Ebooks oleh Adinda Vermaak

Adinda Vermaak: Vrae en feite vir nuuskierige agies
Is jy ’n nuuskierige agie wat wil weet … … waar sjokolade vandaan kom? Of wat die ergste epidemies is wat die wêreld nog getref het? Dalk wil jy weet waarom ons elke jaar op 5 November Guy Fawkes …
EPUB
Afrikanas
DRM
€9.43
Marieta Nel & Adinda Vermaak: Skreeu en ander verhale
Die 30 splinternuwe kortverhale in hierdie bundel is geskryf deur 22 uiteenlopende skrywers ”“ van bekende skrywers soos Jan van Tonder, Riana Scheepers, Martie Preller en Jaco Jacobs tot opwindende …
EPUB
Afrikanas
DRM
€9.29
Marieta Nel & Adinda Vermaak: Sweef en ander verhale
Die 30 splinternuwe kortverhale in hierdie bundel is geskryf deur 25 uiteenlopende skrywers ”“ van bekende jeugboekskrywers soos Martie Preller, Leon de Villiers, Jaco Jacobs, Zulfah Otto-Sallies en …
EPUB
Afrikanas
DRM
€9.21
Marieta Nel & Adinda Vermaak: Studiegids: Sweef en ander verhale
Al die verhale in Sweef het een ding gemeen ”“ dit is spesifiek gefokus op tieners en hul belewenis van die wêreld. Daar is stories wat jou sal laat dink en droom, stories wat jou sal laat ril en …
PDF
Afrikanas
DRM
€12.57
Vlymskerp Sukses met Verse in my inboks
Onderwysersgids Sukses met verse in mu inboks. Analise van gedigte vir Afrikaans Huistaal (Sukses met verse in my …
EPUB
Afrikanas
DRM
€9.91
Vlymskerp Sukses met Verskuns vir EAT
Onderwysersgids Verskuns. Analise van gedigte vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal …
EPUB
Afrikanas
DRM
€9.83
Klasgids Oktober 2018 Hoërskool
Klasgids is al meer as 50 jaar lank die Afrikaansonderwyser (Afrikaans huistaal en eerste addisionele taal) se regterhand in die klaskamer. Die tydskrif verskyn kwartaalliks en bevat onder ander: …
PDF
Afrikanas
DRM
€4.42
Adinda Vermaak: Vrae en feite vir feitevrate
Hierdie boek bevat OPWINDENDE en FANTASTIESE vrae en feite wat enige feitevraat se mond gaan laat water! Het jy al gewonder hoekom wit renosters nie wit is nie? Het jy al gewonder hoekom jy so baie u …
EPUB
Afrikanas
DRM
€9.12