Die lyfwag: Lourens Marken is ’n vleier, ’n vrouehartdief met ’n misdaadrekord. Wat soek hy op die berg saam met die TV-span? Die verste ster: Mieke weet sy is net navorsingsassistent vir Ian Mc Lachlan, astrofisikus, half verstrooide wetenskaplike. Maar sy’s besig om hopeloos te val vir hom.
Bahasa Afrikanas ● Format EPUB ● Halaman 224 ● ISBN 9780799353761 ● Penerbit LAPA Uitgewers ● Diterbitkan 2013 ● Diunduh 3 kali ● Mata uang EUR ● ID 5061249 ● Perlindungan salinan Adobe DRM
Membutuhkan pembaca ebook yang mampu DRM